Ek Wil Vir Jou

作词:Christa Steyn

作曲:Christa Steyn

所属专辑:20 Goue Treffers

歌词

Ek Wil vir Jou - Monique

作词:Christa Steyn

作曲:Christa Steyn

Ohhh

Ahhh

Jy

Met jou drome

En gedagtes in jou oë

Jy

Met jou vrede

Wat in elkeen hoop en glo

Jy

Met jou deernis

Jou geduld en jou verstaan

Jy

Wat jou seer alleen wil dra

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind die see

Ek wil so graag

Myself vir jou gee

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind die see

Ek wil so graag

Myself vir jou gee

Ohhh

Jy

Met jou woorde en gebede in jou hart

Jy

Met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand

Jy

Met jou wysheid jou geloof in elke dag

Jy

Met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind die see

Ek wil so graag

Myself vir jou gee

Ek wil vir jou

Somer wees en stilte gee

Ek wil vir jou

Die son gaan haal die wind die see

Ek wil so graag

Myself vir jou gee

Ahhh

Myself

Vir jou ge

展开