Laaste Asem (Radio Edit)

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

所属专辑:Laaste Asem

歌词

Laaste Asem(Radio Edit) - Hulle

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê

Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê

Al wat ek weet is dat niemand jou so lief sal kry

Jou so lief sal kry

As daar n woord of n begrip was vir wat liefde is

Sal dit n foto wees van wat jy sien in my gesig

Want wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

Ja wat ek weet is ek het my doel in jou gekry

As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

Oh ho my laaste asem sal behoort aan jou

Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen

Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen

Gee vraag of woorde en ek het geen nuut wat ek kan gee

Ek kyk vir jou jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê

En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed

Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

Oh ho ho oh

Jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

Oh my laaste asem sal behoort aan jou

Wat het ek gedoen om jou by my te hê

Ek het myself in jou gekry

Want jy maak my sterker maak my beter deur net jy te wees

As jy jou laaste uitblaas wil ek jou hand vashou

En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou

Oh hou vir my tot die dood ons skei is joune

Oh my laaste asem sal behoort aan jou

My laaste asem sal gee

Sal ek gee

Vir jou

展开