歌词
@migu music@
Slang In die Gras - Kurt Darren/Laurika Rauch
Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer
Jy jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby
Jy jy ruik nie meer soos chanel No.5 nie is dit klaar
Is dit klaar
Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie
Jy praat verby
Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my
Sonder my
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
Aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie
Nie meer kruis nie
Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay
Ek's okay
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
Aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay
展开