歌词
@migu music@
Blou ((Sonder Jou)) - Monique
Wat kan ek nog meer doen om jou te kry
Wat kan ek sê dat jy by my sal bly
Ons twee saam was al die wêreld deur
Nou word my trane net meer en meer
En ek vra jou Bly by my
Is dit nou verby
Dis blou in my hart sonder jou
En al jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou
Sonder jou
Oh ho oh
Ek wonder of ons paaie weer sal kruis
Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys
Is dit die moeite werd om te probeer
Nou word my trane net meer en meer
Is dit rêrig nou verby
Ek vra jou Bly by my
Dis blou in my hart sonder jou
En al jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou
Sonder jou
Oh ho oh
Jy leef in my drome
Dag gaan verby en ek soek jou hier by my
Is daar 'n tyd
Is daar 'n plek
Wat jy sal wag vir my
Volg in jou spore soek wat's verlore
Sal al die seer alleen moet dra
Het ons liefde gedraai
Met die wind weg gewaai en
Die dae verdwyn ek vra
En ek vra jou Bly by my
Is dit nou verby
Dis blou in my hart sonder jou
Al jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
展开