Breek Op In Stereo

作词:J. Oberholzer,Willem Botha

作曲:J. Oberholzer,Willem Botha

所属专辑:Rsg 100 Van Die Grootste Afrikaanse Treffers

歌词

@migu music@

Breek Op In Stereo - Willem Botha

Written by:Willem Botha/J. Oberholzer

Ek draai die knop

Skielik toe kom ons liedjie op

Maar nou's ons nie meer op dieselfde frekwency

Niks maak nou meer sin

Die verhouding is verby en ons is veer by die begin

Ek hoop jy veet dit

As jy die liedjie op die radio hoor

Beteken dit ek en jy's oor

Luister eilke reel wat ek vir jou speel jy het my in stereo verloor

As jy die liedjie op die radio hoor

Besef maar jy dat jy my sein verloor

Ek breek op met jou in stereo

Jy draai die knop

Skielik toe kom ons liedjie op

En jy onthou al daartie tyd van my en jou

Maar als is nou verby

Jy sal nie nog n kaans kry hierdie songs vir jou vir my

Ek hoop jy veet dit

As jy die liedjie op die radio hoor

Beteken dit ek en jy's oor

Luister elke reel vat ek vir jou speel

Jy her my in stereo verloor

As jy die liedjie op die radio hoor

Besef dat jy het my sein verloor

Ek breek op my jou in stereo

Jou hart is nie meer myne

Ek wil dit ook nie he

Ek hoop jy kry die seine vir wat ek jou wil se

As jy die liedjie op die radio hoor

Beteken dit ek en jy's oor

Luister elke reel wat ek vir jou speel

Jy het my in stereo verloor

As jy die liedjie op die radio hoor

Beteken dit ek en jy's oor

Luister elke reel wat ek vir jou speel

Jy het my in stereo verloor

As jy die liedjie op die radio hoor

Weet maar jy het my sein verloor

Ek breek op met jou in stereo

Ek breek op met jou in stereo

展开