Tussen Die Lakens

作词:Jonathan Scholtz

作曲:Jonathan Scholtz

所属专辑:Boomhuis

歌词

Tussen Die Lakens - Elandré

作词:Elandré Schwartz/Jonathan Scholtz

作曲:Elandré Schwartz/Jonathan Scholtz

Tussen die lakens mis ek jou lyf

Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf

Ja tussen die lakens raak ek te skaam

Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam

Ek onthou jou op my vensterbank sit en

in een sekonde was my grys hart weer wit

Jy met jou hare en ek met my trane

Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan

Sit my in jou sak soek my waar jy gaan

En kyk so nou en dan op na die maan

En weet ek kyk ook en ek onthou

Ja ek onthou jou

Tussen die lankens het ons beloof

al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof

Maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid

Ek sien n kroon en jy gaan agteruit

Ek onthou jou op my vensterbank sit en

in een sekonde was my grys hart weer wit

Jy met jou hare en ek met my trane

Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan

Sit my in jou sak soek my waar jy gaan

En kyk so nou en dan op na die maan

En weet ek kyk ook en ek onthou

Ja ek onthou jou

Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons

soek hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek

Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk

Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk

Dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees

Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef

Arm maar geduldig ja my pa was dalk tog reg

Here jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg

Sit my in jou sak soek my waar jy gaan

En kyk so nou en dan op na die maan

En weet ek kyk ook en ek onthou

Ja ek onthou jou

Ja ek onthou jou

Ja ek onthou jou

展开