Sterk Soos 'n Leeu

作词:N. Schoombee,B. Peyper

作曲:B. Peyper,N. Schoombee

所属专辑:Sterk Soos 'n Leeu

歌词

@migu music@

作曲 : N. Schoombee/B. Peyper

作词 : N. Schoombee/B. Peyper

Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit

Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan le ne

Dit maak nie saak wat die vyand sê nie

Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie

Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy jy weet dit

Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie

Dit maak nie saak wat die vyand sê nie

Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie

So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun

Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan

Jy moet veg sodat jy kan leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

Kyk net op jy's nooit meer alleen

Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man

Sonder vrees jy's nie bang om te leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

So sterk soos 'n leeu

Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid

Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu

Die vuur in die nag sal jou nie stop nie

Die adrenalien raak ook nooit op nie

Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit

Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie

Die vuur in die nag sal jou nie stop nie

Die adrenalien raak ook nooit op nie

So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun

Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan

Jy moet veg sodat jy kan leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

Kyk net op jy's nooit meer alleen

Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man

Sonder vrees jy's nie bang om te leef

Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu

So sterk soos 'n leeu

Soos jou silhoeët reis oor die horison

Sal die wêreld weet daar's iets wat kom

As jy brul in die nag maak die sluise oop

As die sterre brand begin jy skyn

展开