Opmaak-Liefde

作词:Kurt Darren

作曲:Kurt Darren

所属专辑:Opmaak-Liefde

歌词

@migu music@

Opmaak-Liefde - Kurt Darren

Lyrics by:Kurt Darren/Don Kelly/Dan Green

Composed by:Kurt Darren/Don Kelly/Dan Green

Haar woorde skok soos 'n haelgeweer

Ek kom in vrede sit jou wapens neer

Lees my lippe dis 'n misverstand

Elke storie het 'n ander kant

En in die oggend

Lyk sy op haar mooiste gee my krag

Vir die dag

En as die son gaan lê

Son gaan lê

Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde

Ek vat jou vir 'n dans

Opmaak-liefde

Ons praat 'n bietjie Frans

Soene miljoene wat op jou lippe land

Ons laat daai opmaak-vure brand

Koue skouer ons begin van voor

Wie't nou weer met haar kop getoor

Lyk vir my sy wil daai golfie ry

Nog 'n bietjie opmaak-liefde kry

En in die oggend

Lyk sy op haar mooiste gee my krag

Vir die dag

En as die son gaan lê

Son gaan lê

Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde

Ek vat jou vir 'n dans

Opmaak-liefde

Ons praat 'n bietjie Frans

Soene miljoene wat op jou lippe land

Ons laat daai opmaak-vure brand

En in die oggend

Lyk sy op haar mooiste gee my krag

Vir die dag

En as die son gaan lê

Son gaan lê

Weet ek nou wat voor my lê en wag

Dis tyd vir opmaak-liefde

Ek vat jou vir 'n dans

Opmaak-liefde

Ons praat 'n bietjie Frans

Soene miljoene wat op jou lippe land

Ons laat daai opmaak-vure brand

Dis tyd vir opmaak-liefde

Ek vat jou vir 'n dans

Vat jou vir 'n dans

Opmaak-liefde

Ons praat 'n bietjie Frans

Soene miljoene wat op jou lippe land

Ons laat daai opmaak-vure brand

展开