Tsek!

作词:Dirk van Niekerk,Don Kelly,Francois Henning,Adolf Vorster

作曲:Dirk van Niekerk,Don Kelly,Francois Henning,Adolf Vorster

所属专辑:Tsek!

歌词

@migu music@

作词 : Francois Henning/Adolf Vorster/Dirk van Niekerk/Don Kelly

作曲 : Francois Henning/Adolf Vorster/Dirk van Niekerk/Don Kelly

Ek like my brood gebotter aan altwee kante

Ek gooi my doppe redelik sterk, musiek ook harder

Gee my die pinkie, ek vat die hele hand

Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante

So kom ons skud ‘n bietjie links

Skud ‘n bietjie regs

Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!

Skud ‘n bietjie op

Skud ‘n bietjie af

Laat daai boude, boude blaf!

En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

En as jy dit nie like!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai

As jy jou perskes so swaai

Jou perskes, jou perskes laat waai

As jy omdraai

En jy jou perskes so laat waai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Voetsek!

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Kyk moenie jelly nie, kom vang tips

Wie soek nou stroop soet perskes as daar kaalgat perskes is

Ek loop met die witbrood onder die arm

Ek’s so kalm soos ‘n walm

Iewers is dit al 5 uur, sit ‘n dubbel in my palm

En kom skud ‘n bietjie links

Skud ‘n bietjie regs

Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!

Skud ‘n bietjie op

Skud ‘n bietjie af

Laat daai boude, boude blaf!

En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

En as jy dit nie like!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai

As jy jou perskes so swaai

Jou perskes, jou perskes laat waai

As jy omdraai

En jy jou perskes so laat waai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Voetsek!

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Lekker perskes!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

En as jy dit nie like!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!

Boom bada, boom bada, hey!

Voetsek!

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Voetsek!

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Voetsek!

展开