Wicus van der Merwe is 'n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies sing. Van sy treffers sluit in Spietkop, Hie' Komme Ding en Vat Hom Pappie. Hy is in 2009 deur Huisgenoot Tempo genomineer vir die "Beste Humoristiese Album". Sy pa Tolla van der Merwe was 'n bekende grap- en storieverteller. Hy het ook 'n duet uitgevoer met bekende sanger, Christopher Johnson, in die baan "vergeet my nie te lank nie."