Charlize Berg, gebore op 10 April 1992 in Centurion, is 'n Afrikaanse sangeres wat van kleins af begin sing het. Tussen 2008 en 2009 tree sy saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Kevin Leo op. Hulle neem hulle eerste album, Sentimental, saam op. In 2010 teken sy 'n platekontrak met Select Music en in 2011 word haar eerste solo-album, Charlize Berg vrygestel. In 2012 word sy genomineer vir 'n SAMA-prys.

查看更多 举报
Charlize Berg
热门单曲 全部8首
热门专辑 全部2张
热门MV 全部1支