Gebore Met N Stukkende Hart

作词:Dewald Wasserfall

作曲:Dewald Wasserfall

所属专辑:Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde

歌词

@migu music@

Sit jou hande in die water.

Jy's gebore met 'n vinnige hart.

Wat vinnig lief kry.

En vinnig seer kry.

Vinnig vergeet wie's aan jou kant.

En jy sal my nooit onderkry.

Jy sal my nooit verstaan.

En jy sal my nooit kan seermaak nie.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Instrumenteel

Sit al jou pyn in jou verlede.

Dis al manier om heel te raak.

Sonder rede, sonder vrede.

Maar jy's sterker as die hand wat jou seermaak.

En jy sal my nooit onder kry.

Jy sal my nooit verstaan.

En jy sal my nooit kan seer maak nie.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Dit het so seergemaak, ek sal jou nooit vergeet nie.

Maar dit het my sterkgemaak.

Ek wou jou nooit verloor nie.

En jy sal my nooit onder kry.

Jy sal my nooit verstaan.

En jy sal my nooit kan seer maak nie.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

En jy sal my nooit onder kry.

Jy sal my nooit verstaan.

En jy sal my nooit kan seer maak nie.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

Ek is gebore met 'n stukkende hart.

liriekfabriek.

co.

展开