Wasserfall is'n Afrikaanse rock-musiekgroep van Pretoria. Die groeplede is Dewald Wasserfall (sang en kitaar) en Larry Pullen (kitaar). Pullen is'n klanktegnikus wat al met Prime Circle, Springbok Nude Girls, Natani?l en Nianell saamgewerk het. Hulle debuutalbum, Veralgemeen Jouself, is in 2007 uitgereik. Hulle tweede album, Asem In, is in 2008 uitgereik.   Wasserfall het in 2011 ontbind en die groep maak nie meer musiek nie. Dewald Wasserfall het daarna'n soloalbum vervaardig.

查看更多 举报
Dewald Wasserfall
热门单曲 全部15首
热门专辑 全部3张
热门MV 全部1支