歌词
@migu music@
Voor die einde van jou lewe
moet jy sê wat jy bedoel
My lief jy weet ons is vuilbaar
maar lief jy weet
ek doen dit als vir jou
En voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
En voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
Voor jy moet gaan
Aan die einde van jou lewe
wat sou jy sê van my
Sal jy lief kan hê sonder twyfel
en sal ek weer hier wees net vir jou
En voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
En voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
Voor jy moet gaan
Voor die einde kom
sê wat jy wil
ek staan alleen en wag
net vir jou
En voor jy moet gaan
voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
En voor jy moet gaan
Voor jy moet gaan
moet jy sê wat jy bedoel
en hoe jy eintlik oor my voel
En voor jy moet gaan
voor jou hart gaan staan
voor die deure van jou siel toe maak
en jy alleen hier moet bly wag
jy moet sê wat jy wil sê
En jy moet sê wat jy wil hê
Voor jy moet gaan
展开