Goeie Wyn En Slegte Gewoontes

作词:Dewald Wasserfall

作曲:Dewald Wasserfall

所属专辑:Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde

歌词

@migu music@

Jy't gesê, dis al wat jy ooit wou hê.

Dis al wat jy ooit wou kry.

Jou elke asem was vir my.

Jy's in my bloed.

Kop vol twyfel, hart vol moed.

Siel en skaduwees van seer.

Belowe jy was soveel meer.

Jy's soos goeie wyn: net ‘n slegte gewoonte.

Maar jy vloei in my, en jy verstaan al my sonde.

Dis net jy.

Dis alles vir jou

Jy's soos goeie wyn: net ‘n slegte gewoonte.

Dis die gevoel in my as ek jou sien in die somer.

Dis net jy.

Dis alles vir jou.

Jy't laat weet:

Jy wou alles van my vergeet.

Maar alles wat ek kan onthou.

Is iewers in jou toegevou.

Jy's soos goeie wyn: net ‘n slegte gewoonte.

Maar jy vloei in my, en jy verstaan al my sonde.

Dis net jy.

Dis alles vir jou

En wat dit ookal werd is:

Maak seker dat jy sterk is.

Maak seker dat jy weet, wat jy, wil hê.

En hoe dit ookal nou sy.

Belowe net jy mis my.

Maak seker dat jy weet.

展开