Laat

作词:Johan Vorster,Dewald Wasserfall

作曲:Johan Vorster,Dewald Wasserfall

所属专辑:Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde

歌词

@migu music@

Laat in die aand is my hart gedaan.

Jy't my alweer so onkant gevang.

Jou woorde verander in dolke wat sny tot op die been.

Ek wil weet, wat gebeur het.

Dat jou liefde soveel seer het.

Ek weet hierdie stad kan jou laat vergeet, wie jy rêrig is.

Maar moet net weet:

Het jy dit bedoel toe jy sê jy voel veilig hier by my?

Ek wil weet, wat gebeur het.

Dat jou liefde soveel seer het.

En waar's jy nou, dat ek alleen is?

Dis so koud hier, as ek jou mis.

En jy't nou alles, wat ek belowe het.

So waar's jy, nou dat ek jou nodig het?

展开