歌词
@migu music@
Een Miljoen Woorde - Jakkie Louw
Lyricist:Jakkie Louw
Composer:Jakkie Louw
Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom
Sy sê daar is bitter baie dinge
Wat sy nog wou doen
Sy vra is jy wakker hy sê ja
En sy vra
Sê my wat sou jy doen met n miljoen
Een miljoen woorde
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In n nuwe taal vir ons gebore oooo
Een miljoen woorde
Ek skryf jou naam op die stam van n boom
Waar jy nou woon
En ek wens ek kan jou nog een keer vra
Hey wat doen ons vandag
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In n nuwe taal vir ons gebore ooooo
But een miljoen woorde

Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom
Droom van haar
展开