Lianie May is 'n Afrikaanse sangeres. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen, en haar musiek klink baie soos dié van Shania Twain en Dolly Parton. Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore, en het in Oranjeville grootgeword. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg. Na 'n optrede van Eden in Oranjeville het Lianie vir hulle 'n oudisie in 'n kleedkamer gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-CD in 2007 uitgebring het.   Haar liedjie Pretoria was vir 'n geruime tyd op Radio Rippel se top-20.

查看更多 举报
Lianie May
热门单曲 全部7首
热门专辑 全部6张
热门MV 全部2支