Elandré Schwartz (gebore 28 Augustus 1995 in Despatch, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad gestudeer en bekendheid gewerf na hy 'n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Die video is oornag meer as 100 000 keer gekyk. Na die video is hy genooi om op Bok Radio se ontbytprogram te sing en is tydens dié onderhoud deur Select Musiek 'n platekontrak aangebied.

查看更多 举报
Elandré
热门单曲 全部12首
热门专辑 全部6张
热门MV 全部12支